Muutke küpsiste eelistusi

E-raamat: Lea gaan skool toe

  • Formaat: EPUB+DRM
  • Ilmumisaeg: 01-Dec-2024
  • Kirjastus: LUCA
  • Keel: afr
  • ISBN-13: 9781779880659
  • Formaat - EPUB+DRM
  • Hind: 6,24 €*
  • * hind on lõplik, st. muud allahindlused enam ei rakendu
  • Lisa ostukorvi
  • Lisa soovinimekirja
  • See e-raamat on mõeldud ainult isiklikuks kasutamiseks. E-raamatuid ei saa tagastada.
  • Formaat: EPUB+DRM
  • Ilmumisaeg: 01-Dec-2024
  • Kirjastus: LUCA
  • Keel: afr
  • ISBN-13: 9781779880659

DRM piirangud

  • Kopeerimine (copy/paste):

    ei ole lubatud

  • Printimine:

    ei ole lubatud

  • Kasutamine:

    Digitaalõiguste kaitse (DRM)
    Kirjastus on väljastanud selle e-raamatu krüpteeritud kujul, mis tähendab, et selle lugemiseks peate installeerima spetsiaalse tarkvara. Samuti peate looma endale  Adobe ID Rohkem infot siin. E-raamatut saab lugeda 1 kasutaja ning alla laadida kuni 6'de seadmesse (kõik autoriseeritud sama Adobe ID-ga).

    Vajalik tarkvara
    Mobiilsetes seadmetes (telefon või tahvelarvuti) lugemiseks peate installeerima selle tasuta rakenduse: PocketBook Reader (iOS / Android)

    PC või Mac seadmes lugemiseks peate installima Adobe Digital Editionsi (Seeon tasuta rakendus spetsiaalselt e-raamatute lugemiseks. Seda ei tohi segamini ajada Adober Reader'iga, mis tõenäoliselt on juba teie arvutisse installeeritud )

    Seda e-raamatut ei saa lugeda Amazon Kindle's. 

Lea gaan skool toe is gebaseer op die suksesvolle Ben gaan skool toe boek en Ben-reeks deur Zuléka Smit wat by dogtertjies aanklank sal vind. Hierdie lieflike boeke word geïllustreer deur Johann Strauss en Lea sal sommer dadelik in almal se harte inkruip. Hierdie is die eerste boek in die nuwe Lea-reeks en fokus op Lea; wat net soos haar boetie Ben; ook nou moet skool toe gaan. Lea hou so min van skool dat haar magie sommer pyn. Niemand by die skool wil met haar speel nie. Juffrou kondig n kunswedstryd aan ... miskien is daar ander maatjies wat ook soos Lea hou van teken? Zuléka Smit se pragtige storie oor die onsekerheid van skool toe gaan is gebaseer op haar baie jare in die onderwys en ook haar ervarings met haar eie kinders.
Zuléka Smit is n lief-vir-die-lewe kindertuin-onderwyseres en motiveringspreker met n passie vir jongmense en skryf. Gebore in Kroonstad; maar geswore Bolander wat haar matriek aan die Hoërskool Albertinia voltooi het; het Zuléka ná skool haar B.Ed onderwysgraad cum laude aan die Kaapse Technikon Wellington Kampus behaal. Sy begin haar loopbaan by Klein Boishaai in die Paarl waar sy reeds die afgelope 15 jaar haar lewe daaraan wy om klein mensies voor te berei vir die lewe en n stewig fondasie te lê in hul lewens. Sy is tans voltyds koshuismoeder by n hoërskool waar sy haar passie vir die opvoeding en leiding van jongmense verder uitleef. Zuléka is getroud met Johan. Hulle het twee kinders; Karli en Heini. Sy is die skrywer van Ben gaan skool toe (2022); Ben en die groot toets (2023) en Ben en die boelies (2024).