Muutke küpsiste eelistusi

E-raamat: Vreemde dinge kan op 'n Dinsdag gebeur

  • Formaat: EPUB+DRM
  • Ilmumisaeg: 01-May-2026
  • Kirjastus: Pan Macmillan South Africa Children's Books
  • Keel: afr
  • ISBN-13: 9781779992031
  • Formaat - EPUB+DRM
  • Hind: 7,11 €*
  • * hind on lõplik, st. muud allahindlused enam ei rakendu
  • Lisa ostukorvi
  • Lisa soovinimekirja
  • See e-raamat on mõeldud ainult isiklikuks kasutamiseks. E-raamatuid ei saa tagastada.
  • Formaat: EPUB+DRM
  • Ilmumisaeg: 01-May-2026
  • Kirjastus: Pan Macmillan South Africa Children's Books
  • Keel: afr
  • ISBN-13: 9781779992031

DRM piirangud

  • Kopeerimine (copy/paste):

    ei ole lubatud

  • Printimine:

    ei ole lubatud

  • Kasutamine:

    Digitaalõiguste kaitse (DRM)
    Kirjastus on väljastanud selle e-raamatu krüpteeritud kujul, mis tähendab, et selle lugemiseks peate installeerima spetsiaalse tarkvara. Samuti peate looma endale  Adobe ID Rohkem infot siin. E-raamatut saab lugeda 1 kasutaja ning alla laadida kuni 6'de seadmesse (kõik autoriseeritud sama Adobe ID-ga).

    Vajalik tarkvara
    Mobiilsetes seadmetes (telefon või tahvelarvuti) lugemiseks peate installeerima selle tasuta rakenduse: PocketBook Reader (iOS / Android)

    PC või Mac seadmes lugemiseks peate installima Adobe Digital Editionsi (Seeon tasuta rakendus spetsiaalselt e-raamatute lugemiseks. Seda ei tohi segamini ajada Adober Reader'iga, mis tõenäoliselt on juba teie arvutisse installeeritud )

    Seda e-raamatut ei saa lugeda Amazon Kindle's. 

Barto haat Dinsdae. Niks opwindends gebeur ooit op n Dinsdag nie. Elke Dinsdag ná skool laai ouma Elsa hom op. Dan gaan hulle biblioteek toe. Dinsdae kuier Ouma en haar vriendinne in die biblioteek se tuin. Hulle drink tee en gesels oor boeke. Gaan soek vir jou n boek, Barto, sê Ouma elke Dinsdag. Maar Barto het nooit lus nie. Die enigste ander kind wat elke keer daar is, is die geheimsinnige Boekmeisie. Die Boekmeisie het nog nooit n woord met hom gepraat nie. Hy weet nie eens wat haar regte naam is nie. Maar toe Barto een middag n bal skop, is dit die begin van n holderstebolder avontuur vol betowerende wesens, raaisels en asemrowende aksie.

In hierdie heerlik aweregse, snaakse storie vol trolle, drake, kabouters en ander towerwesens skep Jaco Jacobs n moderne sprokie wat hulde bring aan die wonder van boeke en die verbeelding gepaste temas vir hierdie uitsonderlike skrywer
Jaco Jacobs is die skrywer van 300 boeke vir kinders en bykans twee miljoen kopieë van sy boeke is reeds verkoop. Hy spog met meer as 45 bekronings vir sy werk en van sy boeke is vertaal in Engels, Italiaans, Mandaryns, Nederlands, Italiaans, Portugees en Spaans. Twee van sy boeke is tot films verwerk. Jaco en sy gesin woon in Bloemfontein.

In 2012 het Gabi Boy n kinderklere-onderneming saam met n vriendin begin. Dit was die begin van haar belangstelling in grafiese ontwerp. Nadat hulle die maatskappy verkoop het, het sy besluit om haar droom na te jaag om n grafiese ontwerper en illustreerder te word. In 2020 was sy een van drie wenners van n illlustrasie-kompetisie. Sedertdien het sy al n hele paar boeke geillustreer. Gabi en haar gesin woon in Durbanville.